Slim Winkel

Koop Slim Studiegidse

vir Graad 4–6

 Volledige notas, kernbegrippe, oefenvraestelle en memorandums – gedruk, gebind en CAPS- en JOP-belyn vir maklike, georganiseerde toets- en eksamenvoorbereiding.

Kies jou kind se graad en begin dadelik met doelgerigte leer.

Gratis aflewering vir bestellings bo R1200.

Graad 4 Studiegidse

Koop Nou

Graad 5 Studiegidse

Koop Nou

Graad 6 Studiegidse

Koop Nou

Hoekom gedruk en nie PDF nie

Omdat gefokusde leer nie op ’n skerm gebeur nie.

Kinders leer beter wanneer hulle kan blaai, onderstreep, blaadjies plak en fisies en sensories kan sien hoe die inhoud vloei. Slim Studiegidse word slegs gedruk en gebind voorsien - geen PDF’s wat verlore raak, misdruk word of ongemerk gaan nie.

  • Minder afleiding
  • Beter begrip
  • Beter onthou
  • Beter resultate